Skip to main navigation Skip to search Skip to main content

Professional development of newly-appointed principals at public High Schools in Gauteng. Is social justice served?

  • University of Johannesburg

Research output: Contribution to journalArticlepeer-review

1 Citation (Scopus)

Abstract

Gauteng, die kleinste provinsie met die hoogste per capita inkomste in Suid Afrika, behoort geen disfunksionele skole te hê nie. As 'n provinsie spandeer Gauteng 'n groot deel van hul jaarlikse begroting op opvoeding, daarom moet die professionele ontwikkeling van hoofde die sentrale fokuspunt van die onderwysstelsel wees. Skoolhoofde behoort toegerus te word met kennis, vaardighede en waardes, om 'n effektiewe en doeltreffende instelling te kan bestuur en te lei. Die doel van die navorsing is om vas te stel wat die behoeftes van nuutaangestelde skoolhoofde is, hetsy kennis en/of vaardighede. Het die nuutaangestelde hoofde aan enige intreeprogram deelgeneem om hulle toe te rus om 'n skool suksesvol te bestuur? Die sukses van hoërskoolhoof word gemeet aan die skool se finale Gr 12 resultate.

Original languageEnglish
JournalKoers
Volume83
Issue number1
DOIs
Publication statusPublished - 2018

UN SDGs

This output contributes to the following UN Sustainable Development Goals (SDGs)

  1. SDG 10 - Reduced Inequalities
    SDG 10 Reduced Inequalities

Keywords

  • Intreeprogram
  • Nuutaangestelde hoofde
  • Professionele ontwikkeling
  • Vaardighede

ASJC Scopus subject areas

  • Religious Studies
  • Philosophy

Fingerprint

Dive into the research topics of 'Professional development of newly-appointed principals at public High Schools in Gauteng. Is social justice served?'. Together they form a unique fingerprint.

Cite this